
william j visser
Singer/songwriter’s – Children of God- Passion for Christian music – Proud Father & Mother.
Ons het n passie vir mense, en om die evangelie van Jesus Christus uit te leef.
Ons sing graag by Feeste, Gemeentes, Manne, Vroue of selfs Huwelikskampe, en bedien ook graag die Woord van die Here.
Voel vry om na ons “Downloads” blad te gaan om na van ons eie opnames te luister en gratis af te laai waarvan u hou.
Sou u gelei voel om in ons bediening in te saai en dit so vir ons moontlik maak om meer opnames te maak, gaan asseblief na ons “Donate” blad en maak gebruik van die donasie metode van u keuse.
Byvoorbaat Dankie vir u ondersteuning.
Vir enige navrae of besprekings, kontak ons gerus by info@williamjvisser.co.za
Ons hoor graag van u. Deel gerus n boodskap of getuienis met ons hier onder:
Bank Besonderhede:
William Visser
ABSA Bank, Spaar Rekening
Rekening Nommer: 9331390802